1 Samuel 26:25 Bybel vir Almal (ABA)

Saul het vir Dawid gesê: “My seun Dawid, ek bid dat dit goed sal gaan met jou. Ek weet die Here sal al jou planne laat slaag, dit is seker.”Dawid het toe weggegaan, en Saul het teruggegaan na sy plek.

1 Samuel 26

1 Samuel 26:19-25