1 Samuel 26:23 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here het jou vandag vir my gegee. Ek kon jou doodgemaak het as ek wou, maar ek het besluit om niks te doen teen die gesalfde van die Here nie. Ek weet dat die Here goed doen aan mense wat reg doen en wat lewe soos Hy wil hê.

1 Samuel 26

1 Samuel 26:17-25