1 Samuel 26:21 Bybel vir Almal (ABA)

Toe sê Saul: “My seun Dawid, ek het ’n fout gemaak. Jy moet terugkom. Jy het vandag gewys dat my lewe belangrik is vir jou, en daarom sal ek niks aan jou doen nie. Ja, ek was dom, ek het ’n baie verkeerde ding gedoen.”

1 Samuel 26

1 Samuel 26:15-25