1 Samuel 26:15 Bybel vir Almal (ABA)

Toe sê Dawid vir Abner: “Ek het gedink jy is ’n dapper man, niemand in die land Israel is soos jy nie. Maar hoekom het jy nie jou koning opgepas nie? Iemand het in die kamp gekom, hy kon jou koning doodgemaak het as hy wou.

1 Samuel 26

1 Samuel 26:8-20