1 Samuel 25:7 Bybel vir Almal (ABA)

En nou, ek het gehoor dat jy besig is om skape te skeer. Die wagters wat jou diere opgepas het, was by ons, en ons het hulle nie gepla nie. Niks het weggeraak in daardie tyd toe hulle by Karmel was nie.

1 Samuel 25

1 Samuel 25:5-16