1 Samuel 25:44 Bybel vir Almal (ABA)

Dawid was ook getroud met Saul se dogter Mikal, maar Saul het Mikal vir Palti gegee. Palti was die seun van Lajis van die stad Gallim.

1 Samuel 25

1 Samuel 25:34-44