1 Samuel 25:37 Bybel vir Almal (ABA)

Die volgende oggend toe Nabal nie meer dronk was nie, het sy vrou vir hom vertel wat gebeur het. Nabal het ’n hartaanval gekry, sy hart het soos klip geword.

1 Samuel 25

1 Samuel 25:30-42