1 Samuel 25:3 Bybel vir Almal (ABA)

Die man se naam was Nabal, en sy vrou was Abigajil. Sy was ’n verstandige en ’n mooi vrou, maar hy was ’n hardkoppige en ’n slegte man. Hy was van die Kaleb-stam.

1 Samuel 25

1 Samuel 25:1-9