1 Samuel 25:13 Bybel vir Almal (ABA)

Toe sê Dawid vir sy manne: “Maak vas julle swaarde.”Almal het hulle swaarde vasgemaak, en Dawid het dit ook gedoen. Omtrent 400 manne het saam met Dawid gegaan, en 200 manne het by die goed gebly.

1 Samuel 25

1 Samuel 25:7-21