1 Samuel 25:11 Bybel vir Almal (ABA)

Ek het my brood en my water en my vleis gereedgemaak vir die mense wat my skape skeer. Moet ek dit nou neem en vir julle gee? Ek weet nie van waar julle kom nie.”

1 Samuel 25

1 Samuel 25:8-20