1 Samuel 24:9 Bybel vir Almal (ABA)

Dawid het daarna opgestaan en uitgegaan uit die grot en hy het vir Saul geskree: “Meneer die koning!”Toe Saul omkyk, het Dawid gekniel en laag gebuig, sy gesig was teen die grond.

1 Samuel 24

1 Samuel 24:2-14