1 Samuel 23:28 Bybel vir Almal (ABA)

Saul het toe opgehou om vir Dawid te volg en te jaag, en hy het teen die Filistyne gaan oorlog maak. Dit is hoekom die mense daardie plek noem “Die groot klip waar hulle weggegaan het van mekaar.”

1 Samuel 23

1 Samuel 23:24-28