1 Samuel 23:24 Bybel vir Almal (ABA)

Die mense van Sif het gereedgemaak en hulle het teruggegaan na Sif voordat Saul gekom het. Dawid en sy manne was toe in die Maon-woestyn. Hulle was in die vallei waar niks plante groei nie, suid van die droë woestyn.

1 Samuel 23

1 Samuel 23:14-27