1 Samuel 23:12 Bybel vir Almal (ABA)

Dawid het weer gevra: “Sal die leiers van die mense van Keïla my en my manne vir Saul gee?”En die Here het gesê: “Ja, hulle sal dit doen.”

1 Samuel 23

1 Samuel 23:8-15