1 Samuel 22:5 Bybel vir Almal (ABA)

Maar die profeet Gad het vir Dawid gesê: “Jy moenie aanhou om hier in die berge weg te kruip nie, jy moet na die land Juda gaan.”Dawid het toe gegaan en hy het in die Geret-bos gaan woon.

1 Samuel 22

1 Samuel 22:1-8