1 Samuel 22:3 Bybel vir Almal (ABA)

Dawid het weggegaan van die Adullam-grot na die stad Mispe in Moab en hy het vir die koning van Moab gevra: “Mag my ouers asseblief by julle kom bly totdat ek weet wat God met my sal doen.”

1 Samuel 22

1 Samuel 22:1-4