1 Samuel 22:18 Bybel vir Almal (ABA)

Die koning sê toe vir Doëg: “Dan moet jý die priesters aanval.”Die Edomiet Doëg het toe die priesters aangeval. Hy het daardie dag 85 priesters doodgemaak, manne wat die linne-skouer-kleed dra.

1 Samuel 22

1 Samuel 22:13-23