1 Samuel 22:14 Bybel vir Almal (ABA)

Agimelek sê toe vir die koning: “Maar ’n mens kan vir Dawid glo, ’n mens kan hom meer glo as vir jou ander amptenare. Hy is jou skoonseun en hy is die hoof oor die mense wat jou moet oppas. Almal in jou familie respekteer hom.

1 Samuel 22

1 Samuel 22:9-17