1 Samuel 22:10 Bybel vir Almal (ABA)

Agimelek het tot die Here gebid en gevra of dit goed sal gaan met Dawid en hy het vir Dawid padkos gegee. Hy het ook die swaard van die Filistyn Goliat vir Dawid gegee.”

1 Samuel 22

1 Samuel 22:5-12