1 Samuel 21:13 Bybel vir Almal (ABA)

Toe hy by die Filistyne kom, het hy gemaak of hy nie weet wat hy doen nie. Hy het gemaak of hy mal is. Hy het met sy vingers op die deure van die poorte gekrap en hy het spoeg in sy baard laat afloop.

1 Samuel 21

1 Samuel 21:4-14