1 Samuel 21:1 Bybel vir Almal (ABA)

Dawid het in die stad Nob by die priester Agimelek gekom. Agimelek het geskrik toe hy vir Dawid sien. Hy het vir Dawid gevra: “Hoekom is jy alleen? Hoekom is daar niemand saam met jou nie?”

1 Samuel 21

1 Samuel 21:1-6