1 Samuel 20:8 Bybel vir Almal (ABA)

Maar jy moet onthou dat ek en jy ’n ooreenkoms gemaak het, en die Here is die getuie daarvan. As ek verkeerd gedoen het, dan moet jy self vir my doodmaak. Jy moet my nie na jou pa toe bring nie.”

1 Samuel 20

1 Samuel 20:6-18