1 Samuel 20:6 Bybel vir Almal (ABA)

As jou pa sien ek is nie daar nie, dan moet jy sê: ‘Dawid het vir my gesoebat om gou na sy stad Betlehem te gaan, want sy hele familie gaan om die offer te bring wat hulle elke jaar moet bring.’

1 Samuel 20

1 Samuel 20:1-15