Saul was kwaad vir Jonatan, hy het gesê: “Jy is soos die seun van ’n slegte en ontrou vrou! Ek weet jy wil vir die seun van Isai help teen my. Jy het jou eie naam en jou ma se naam sleg gemaak.