1 Samuel 20:27 Bybel vir Almal (ABA)

Maar die volgende dag, die tweede dag van die Nuwemaan-fees, was Dawid se plek weer leeg. Saul vra toe vir sy seun Jonatan: “Hoekom het die seun van Isai nie kom eet nie, nie gister nie en ook nie vandag nie?”

1 Samuel 20

1 Samuel 20:20-36