1 Samuel 20:21 Bybel vir Almal (ABA)

en ek sal die seun wat by my is, stuur om die pyle te gaan haal. As ek hard vir die seun sê: ‘Kyk, die pyle is tussen my en jou, bring hulle,’ dan moet jy kom, want dan is daar nie probleme nie, so seker soos die Here lewe.

1 Samuel 20

1 Samuel 20:18-31