1 Samuel 2:36 Bybel vir Almal (ABA)

Elkeen in jou familie wat aanhou lewe, sal voor my priester kom buig om ’n bietjie geld of ’n klein broodjie te kry. Hy sal vra: ‘Laat my asseblief ’n priester wees, sodat ek ’n bietjie kos kan hê om te eet.’ ”

1 Samuel 2

1 Samuel 2:26-36