1 Samuel 2:27 Bybel vir Almal (ABA)

’n Man van God het na Eli toe gekom en vir hom gesê: “Die Here sê: Ek het vir jou voorvader se familie duidelik gewys wie Ek is. Dit was toe hulle in Egipte by die farao se huis was.

1 Samuel 2

1 Samuel 2:24-36