1 Samuel 2:1-2 Bybel vir Almal (ABA)

1. Hanna het gebid en gesê:“Ek is vrolik, want die Hereis by my.Ek is sterk, want die Hereis by my.Ek lag vir my vyande,want U het my gered,en ek is bly.

2. Daar is nie ’n ander heilige Godsoos die Here nie,net U is God, daar is nie’n ander God nie.Daar is nie ’n ander Rotssoos ons God nie.

1 Samuel 2