1 Samuel 19:8 Bybel vir Almal (ABA)

Daar was weer oorlog, en Dawid het teen die Filistyne gaan veg. Hulle het hard geveg en Dawid het die Filistyne oorwin. Die Filistyne het gevlug.

1 Samuel 19

1 Samuel 19:1-16