1 Samuel 19:4 Bybel vir Almal (ABA)

Jonatan het by die koning gesoebat oor Dawid. Hy het gesê: “Koning, jy moet asseblief nie iets verkeerd doen aan Dawid nie, want hy het nie iets verkeerd gedoen teen jou nie. Alles wat Dawid gedoen het, was baie goed vir jou.

1 Samuel 19

1 Samuel 19:1-9