1 Samuel 19:10 Bybel vir Almal (ABA)

Saul het probeer om vir Dawid teen die muur vas te gooi met sy spies, maar Dawid het weggespring, en Saul het die spies teen die muur vasgegooi. Dawid het gevlug en hy het daardie nag weggekom.

1 Samuel 19

1 Samuel 19:1-12