1 Samuel 18:8 Bybel vir Almal (ABA)

Saul het baie kwaad geword, hy het niks daarvan gehou nie. Hy het gesê: “Hulle sê Dawid het tienduisende manne oorwin, maar ek het net duisende oorwin. As hulle so aanhou praat, dan sal hy die koning word in my plek.”

1 Samuel 18

1 Samuel 18:1-9