1 Samuel 18:26 Bybel vir Almal (ABA)

Die amptenare het vir Dawid gaan sê wat die koning gesê het, en Dawid het gesê dit is goed, hy sal die koning se skoonseun word. Dawid het nie lank gewag nie.

1 Samuel 18

1 Samuel 18:18-27