1 Samuel 18:23 Bybel vir Almal (ABA)

Toe Saul se amptenare dit vir Dawid sê, het Dawid gesê: “Ek is ’n arm man, ek is nie belangrik nie. Dink julle iemand soos ek kan die koning se skoonseun word?”

1 Samuel 18

1 Samuel 18:16-28