1 Samuel 18:21 Bybel vir Almal (ABA)

Hy het gedink: Ek sal haar vir Dawid gee, maar ek sal dit só doen dat die Filistyne hom kan doodmaak.Saul het toe ’n tweede maal vir Dawid gesê Dawid kan sy skoonseun word.

1 Samuel 18

1 Samuel 18:19-26