1 Samuel 18:13 Bybel vir Almal (ABA)

Saul het vir Dawid weggestuur van hom. Hy het vir Dawid ’n offisier oor 1 000 manne gemaak, en Dawid het die manne gelei. Dit het oral goed gegaan met Dawid.

1 Samuel 18

1 Samuel 18:10-16