1 Samuel 18:1 Bybel vir Almal (ABA)

Nadat Dawid klaar gepraat het met Saul, het Jonatan baie van Dawid begin hou. Hy was lief vir Dawid, so lief soos hy vir homself was.

1 Samuel 18

1 Samuel 18:1-9