1 Samuel 17:7 Bybel vir Almal (ABA)

Die houtsteel van sy spies was so groot soos die balk van ’n weefstoel, en die ysterlem van die spies het 600 sikkels geweeg. Voor hom het ’n man geloop wat sy skild gedra het.

1 Samuel 17

1 Samuel 17:4-9