1 Samuel 17:57 Bybel vir Almal (ABA)

Nadat Dawid die Filistyn oorwin het, het hy teruggekom en Abner het hom na die koning toe gebring. Dawid het die Filistyn se kop in sy hand vasgehou.

1 Samuel 17

1 Samuel 17:53-58