1 Samuel 17:55 Bybel vir Almal (ABA)

Toe Saul gesien het Dawid gaan om met die Filistyn te veg, het hy vir Abner, die hoof van die leër, gevra: “Abner, wie se seun is daardie jongman?”Abner het geantwoord: “Nee, koning, ek weet glad nie.”

1 Samuel 17

1 Samuel 17:51-58