1 Samuel 17:50 Bybel vir Almal (ABA)

Dawid het net die slingervel en een klip gebruik, maar hy was sterker as die Filistyn. Hy het die Filistyn oorwin en hy het hom doodgemaak, en hy het nie ’n swaard in sy hand gehad nie.

1 Samuel 17

1 Samuel 17:45-52