1 Samuel 17:40 Bybel vir Almal (ABA)

Hy het sy kierie geneem en hy het vyf gladde klippe in die sloot gaan soek. Hy het dit in sy skaapwagter-sak gesit. Toe het hy nader gegaan na die Filistyn toe en hy het sy slingervel in sy hand vasgehou.

1 Samuel 17

1 Samuel 17:36-41