1 Samuel 17:4 Bybel vir Almal (ABA)

’n Voorvegter het uit die Filistyne se kamp gekom. Sy naam was Goliat en hy het uit die stad Gat gekom. Hy was ses el en ’n span lank.

1 Samuel 17

1 Samuel 17:1-6