1 Samuel 17:37 Bybel vir Almal (ABA)

Dawid het gesê: “Die Here wat my gered het van leeus en bere, dit is Hy wat my sal red van hierdie Filistyn.”Saul het vir Dawid gesê: “Goed, jy mag gaan. Ek bid dat die Here jou sal help.”

1 Samuel 17

1 Samuel 17:30-39