1 Samuel 16:8 Bybel vir Almal (ABA)

Daarna het Isai vir Abinadab geroep en hy het hom voor Samuel laat verbyloop, maar Samuel het gesê: “Die Here het hom ook nie gekies nie.”

1 Samuel 16

1 Samuel 16:1-12