1 Samuel 16:21 Bybel vir Almal (ABA)

Dawid het na Saul toe gekom en hy het vir Saul begin werk. Saul het baie lief geword vir Dawid, en Dawid het Saul se wapendraer geword.

1 Samuel 16

1 Samuel 16:14-23