1 Samuel 15:3 Bybel vir Almal (ABA)

Nou moet jy die Amalekiete gaan aanval en oorwin, en jy moet alles doodmaak wat hulle het. Jy moenie jammer wees vir hulle nie, jy moet almal doodmaak: mans en vroue, kinders en babas, beeste, skape, kamele en donkies.”

1 Samuel 15

1 Samuel 15:1-6