1 Samuel 15:28 Bybel vir Almal (ABA)

Toe sê Samuel vir Saul: “Jy was koning oor die Israeliete, maar vandag het die Here dit van jou afgeskeur en weggeneem en Hy het dit gegee vir iemand wat beter is as jy.

1 Samuel 15

1 Samuel 15:22-34