1 Samuel 15:1 Bybel vir Almal (ABA)

Samuel het vir koning Saul gesê: “Die Here het my gestuur om jou te salf sodat jy koning kan wees oor sy volk Israel. Nou moet jy luister na wat die Here sê.

1 Samuel 15

1 Samuel 15:1-6